Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 399 reviews.
"Awesome plek as jy lus is vir 'n bietjie avontuur met 'n onbeskryflik mooi natuurskoon. "
"Storms River Village is a magical place. We enjoyed our stay at the village. Marilyn's Dinner is a must to visit. Awesome vibe and good food. Museum attached to Marilyn's take you back to "The Elvis" and "Marilyn" icon era. Friendly people."
"As jy 'n natuurmens is, is hierdie net die plek vir jou. Daar is soveel om te doen in hierdie omgewing."
"Ongelooflik baie om te doen, en hopeloos te min tyd vir als! Ek wil weer kom kuier!"
"Interessante staproetes en avontuur goed om te doen. Ons het die kajak en lilo gedoen en sal dit gerus aanbeveel."
"Bring jou eie fiets/canoe/stapskoene. Die vermaaklikhede (Segway, Zipline, etc) is peperduur en gemik op ryk toeriste."
"Heerlik 'in die bos' met vriendelike mense en orals goeie diens. Heerlik om in 'n klein dorpie te kan oornag."