Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 399 resensies.
"Stormsrivier is 'n baie mooi deel van die land, en ek is bly ek kon dit weer aanskou en geniet."
"Klein dorpie met al die prag van die natuur wat dit omring en interessante plekkies om te besoek."
"Daar is baie om te doen. Die Canopy toer was aangenaam en ons het baie geleer van die dierelewe."
Eersterivierstrand, Stormsrivier
Angler's Paradise - House 1"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"
"Dis 'n heerlike plekkie. Mense is vriendelik. Net baie bedompig en muskiete is volop saans!"
"Seker een van die mooiste dele in ons land en wat 'n voorreg om daar aan verskeie aktiwiteite te kon deelneem. "
"Ons het heel per toeval besluit om by The Fernery te gaan eet en dit was 'n wonderlike ondervinding."