Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 399 reviews.
"Baie mooi strand met asemrowende mooi natuurskoon. Ideaal vir hengelaars en gholfspelers of net sommer 'n naweek-wegbreek."
"Die Tsitsikamma "Canopy Tours" is 'n ongelooflike ervaring. Toegangsgeld by Stormsriviermond is niks minder as roof vir iemand wat slegs wil ingaan en rondkyk nie."
"Verskeidenheid aktiwiteite in 'n pragtige omgewing. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Enige plek bied rus, stilte en vrede."
"Een van my gunsteling plekke op aarde! Maar sal nie weer binne seisoen soontoe gaan nie. "
"Absolutely lovely area! Next time we will travel out of season, too many people!"
"Ek dink ons bly in een van die mooiste lande van die wêreld. En ek sal aanbeveel vir enige een wat nog nie deur Suid-Afrika was nie sal dit goed wees om eers by die Tsitsikama en Stormsrivier area te begin."
"Only disadvantage there are no shops around, so if you not prepared like we were, it can be negative."
"Marilyn's 60's Diner is 'n moet en reg langsaan Stormsrivier se eie craft brouery."
"Coming in the direction of PE there is a left turning to Storms Village, this was a bit confusing, we rang parks board who guided us back to N2 and there on to the river mouth camp."
"Vriendelike mense, veelvuldige aktiwiteite. Die hele omgewing het van die mooiste woud-, see- en bergtonele (en beste paaie) in Suid-Afrika. Vir seker een van die mooiste omgewings wat ons nog besoek het. "
"Stormsrivier-omgewing is baie mooi, maar die dorpie self is niks besonders nie."