Amperda Log Cabins
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amperda Log Cabins bied volledig toegeruste houthuise in die hartjie van die Tsitsikamma.
Daar is twee 1-slaapkamer-hutte met 'n klein kombuisie, 'n badkamer en 2 stapelbeddens. Daar is 'n 2-slaapkamer-hut met 'n aparte kamer met 'n dubbelbed, kombuisie/leefarea met 'n stapelbed en badkamer. Daar is ook 'n 3-slaapkamerhuis wat 'n volledige kombuis en 'n sitkamer met buitebraaigeriewe het.
Daar is 'n bogrondse swembad en lapa-area. Die hutte is selfsorg, maar ontbyt kan op versoek voorsien word.
Die Tuinroete in die Wes-Kaap en Oos-Kaap is een van Suid-Afrika se vernaamste toeristestreke. Dit strek van Mosselbaai tot by St Francis, meestal langs die Indiese Oseaan-kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Amperda Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Blouliliesbush, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang