Verified Reviews
Storms River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Storms River
Rated 4.7 out of 5 based on 399 reviews.
"Die plek is pragtig. Dit was ons eerste besoek en ons gaan beslis later in die jaar daar inboek vir 'n paar dae om alles te verken waarvan Martin en Delene ons vertel het."
"Wat 'n verassing! Pragtige dorpie propvol vriendelike mense en baie om te doen."
"Die omgewing is pragtig, maar mense moet weet dit is 'n baie uitputtende 6,5 ure met net 'n Bar One in jou maag. Gelukkig is my familie super fiks en het dit geniet, maar mense wat nie baie fiks en jonk is nie, moet maar eerder die korter roete doen. 50% van die tyd roei jy met jou hande op jou binneband en 50% van die tyd klim jy oor groot rotse - vir 6,5 ure!"
"Beautiful area with so many activities for the entire family. We will be back to do the ones we missed."
"Beautiful ocean and clean white sands. Very safe environment and very neat."
"Pragtige area met baie aktiwiteite vir die wat mooi kyk. Nie alles is op die internet te siene nie."
"Absolutely stunning, a must see for the adventure seeker, or someone just wanting to enjoy nature."
"Die verskillende beskikbare aktiwiteite is beslis van hoë gehalte. Die gids by die Sedgeway besigheid is uiters bekwaam in sy werk en het dit 'n wonderlike ervaring vir ons gemaak. Sy naam is Kayshaun Plaatjies."
"Dis awesome as jy 'n toeris is. Gewone vakansiegangers sukkel maar om aandag en diens te kry."