Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 576 reviews.

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Die premier moet meer konsentreer om Kimberley op te kikker."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Kimberley het baie om aan te bied, maar die paaie is net sleg in meeste dele van die dorp."

Kimberley

Langberg Guest Farm

"I was surprised by many aspects of Kimberley, especially the museums. Quite charming in many aspects."

Kimberley

Albert's Nest

"Ouwêreldse atmosfeer, baie om te verken en te sien. Dit is wat jy as reisiger daarvan maak wat jou ondervinding sal bepaal."

Kimberley

Jungnickel Guesthouse

"A tour of the Big Hole is very worthwhile. Kimberley is a historic city."

Kimberley

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Kimberley was not a final destination, just a stop-over en route to our holiday destination, but we purposefully chose it due to the rich history and knew our kids would love the museum, the Big Hole etc.!"

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Nee Kimberly is n lieflike plek."

Kimberley

Joan's Rest

"Die Groot Gat se toer was baie interessant gewees."

Kimberley

10 Paul Roos

"Kimberley is in 'n tragiese toestand. Ons het nog nooit Kimberley as toeriste besoek nie. Die indruk wat ons van die stad gekry het sal ons nie lok om die stad as toeriste te besoek nie."

Kimberley

Mel-Ca self catering unit

"Besides the Big Hole, there is no other touristic, everyday activities."

Kimberley

Eden Estate

"Area waar ons oorgeslaap het, het die pad verskriklike slag gate en amper my kar beskadig."

Kimberley

19AtLast

"Baie interessante plekke om te sien."

Kimberley

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Daar is baie geskiedenis en heerlike uitstappies na verskillende plekke. Bespreek 'n paar dae om Kimberley te ontgun."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Hulle het darem 'n lekker mall."

Kimberley

Mel-Ca self catering unit

"Nice place for a stopover. Not much entertainment for kids though, specifically under 5 years old."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Die gastehuis se ligging is in 'n ander wêreld in vergelyking met die vervalle stad."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Baie verwaarlose stad."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"I don't think I would go on holiday to Kimberley but it's ok for a few nights stop between Cape Town and Johannesburg."

Kimberley

Hadida Guest House

"Ek is daar gebore en getoë. Kimberley sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Afgesien van al die besienswaardighede daar was dit vir my persoonlik heerlik om my plek van "herkoms" met al die mooi "memories" weer te kon besoek."

Kimberley

10 Paul Roos

"Sal altyd lief wees vir Kimberley."

Kimberley

Joan's Rest

"Kimberley het baie geskiedkundige plekke, maar ongelukkig is paaie in uiters swak toestand, vol slaggate."

Kimberley

Sisibala Cottage

"Groot, mooi, netjiese dorp. Baie mooi ou geboue."

Kimberley

Little Rock Guest House

"Kimberley se groot probleem is potholes, julle verloor toeriste daardeur. Ek wil nie elke keer my alignment laat stel as ek in Kimberley was nie."

Kimberley

Sleep @ Solomon 8

"Kimberley se state is verwaarloos wat onderhoud betref."

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"Kimberly het baie agteruitgegaan wat netheid betref. Die Big Hole is beslis nog 'n pragtige plek, goed opgepas, baie netjies."

Kimberley

Komrus

"Baie slaggate en algemene verval soos maar in meeste dorpe in Suid-Afrika."

Kimberley

Komrus

"Dorp is regtig onnet, veral rondom die Groot Gat. Ek was uiters teleurgesteld om die agteruitgang van die stad te sien!"

Kimberley

Biki Plek

"Infrastructure not good. Lots of potholes, as well as issues with water supply."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Sal verseker weer daar slaap. Puik, puik"

Kimberley

Carters Rest Guesthouse

"Ons het die Groot Gat-museumtoer baie geniet!"

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers