Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 576 resensies.
"Kimberley het baie om aan te bied, maar die paaie is net sleg in meeste dele van die dorp."
"I was surprised by many aspects of Kimberley, especially the museums. Quite charming in many aspects."
"Ouwêreldse atmosfeer, baie om te verken en te sien. Dit is wat jy as reisiger daarvan maak wat jou ondervinding sal bepaal."
"Kimberley was not a final destination, just a stop-over en route to our holiday destination, but we purposefully chose it due to the rich history and knew our kids would love the museum, the Big Hole etc.!"
"Kimberley is in 'n tragiese toestand. Ons het nog nooit Kimberley as toeriste besoek nie. Die indruk wat ons van die stad gekry het sal ons nie lok om die stad as toeriste te besoek nie."
"Area waar ons oorgeslaap het, het die pad verskriklike slag gate en amper my kar beskadig."
"Daar is baie geskiedenis en heerlike uitstappies na verskillende plekke. Bespreek 'n paar dae om Kimberley te ontgun."
"Nice place for a stopover. Not much entertainment for kids though, specifically under 5 years old."
"Die gastehuis se ligging is in 'n ander wêreld in vergelyking met die vervalle stad."
"I don't think I would go on holiday to Kimberley but it's ok for a few nights stop between Cape Town and Johannesburg."
"Ek is daar gebore en getoë. Kimberley sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Afgesien van al die besienswaardighede daar was dit vir my persoonlik heerlik om my plek van "herkoms" met al die mooi "memories" weer te kon besoek."
"Kimberley het baie geskiedkundige plekke, maar ongelukkig is paaie in uiters swak toestand, vol slaggate."
"Kimberley se groot probleem is potholes, julle verloor toeriste daardeur. Ek wil nie elke keer my alignment laat stel as ek in Kimberley was nie."
"Kimberly het baie agteruitgegaan wat netheid betref. Die Big Hole is beslis nog 'n pragtige plek, goed opgepas, baie netjies."