Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 576 reviews.

Kimberley

Padlangs

"As jy nog nie die groot gat besoek het nie, dit is die moeite werd om dit te doen. Dit maak dit alleen die moeite werd. Beslis 'n lewendige dorp met al die fasiliteite en dienste wat jy moontlik nodig kan kry."

Kimberley

Joan's Rest

"Museum was toe. Groot Gat 'n moet om te besoek."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"All I wanted to see was the Big Hole as we passed through on a road trip."

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"Daar is dongas in die strate."

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"Klein dorpie, maar ons het lekker daar gebly. Almal was baie vriendelik. Groot Gat was moeite werd om te besoek."

Kimberley

Mel-Ca self catering unit

"Daar is nie veel om te doen nie, veral as jy kinders het nie. Dit is moeilik vir ons wat van groot stad af kom en aan baie meer gewoond is."

Kimberley

10 Paul Roos

"Gariep MediClinic se diens was puik!"

Kimberley

Little Rock Guest House

"Kimberley het als wat ek nodig het."

Kimberley

Hadida Guest House

"Sadly very run-down."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"The roads not so great, potholes and the public park areas needs serious attention."

Kimberley

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Interesting from a historical perspective. Great museum."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Niks te doen in die aand nie."

Kimberley

Pro Plants Accommodation and Camping

"Kimberley has all the amenities."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Paaie kan beter gemerk word, sodat 'n mens daar deur kan ry sonder om te verdwaal elke keer - veral die N12 na Kimberley."

Kimberley

Padlangs

"Dorp is baie swak skoongemaak en op al die strate is die vullis nie opgetel nie. Strate is vol potholes."

Kimberley

Little Rock Guest House

"Bietjie stil dorpie. Min om te doen, maar oulik."

Kimberley

Kimberley Boutique Guest Lodge

"Ek het bykans in elke gastehuis in Kimbelery gebly oor 'n tydpek van 12 jaar. My gunsteling bly Royl Court, behalwe natuurlik die Pretea Hotel."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Infrastruktuur swak, maak paaie reg."

Kimberley

Eden Estate

"Only place I know to visit is the Big Hole."

Kimberley

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse

"Vriendelike mense, baie versienings waarde. Net een nadeel is dat die dorpie se paaie ernstig baie aandag moet geniet!"

Kimberley

10 Paul Roos

"Nie veel besienswaardighede nie, en ai, die slaggate."

Kimberley

Albert's Nest

"Ons was in Kimberley vir die Wilde Klawer rugbytoernooi. Wel Magersfontein besoek wat baie interressant was."

Kimberley

El Toro Self-Catering

"Not much entertainment in the town."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Kimberley is an absolute gem. I loved every minute of my visit and will definitely be visiting again."

Kimberley

Fancy Yellow Guesthouse

"Baie lekker plek met goeie geskiedenis en plekke om te besoek."

Kimberley

10 Paul Roos

"Is a great place to visit and enjoy."

Kimberley

Padlangs

"Het ons tyd in Kimberley baie geniet. Sal sonder twyfel enige tyd weer besoek!"

Kimberley

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Die Groot Gat is waarlik iets om te beleef en die toer was ongelooflik. Kimberley was 'n lekker "middel-punt" tussen Gauteng en Kaapstad en ons land in die area is verskriklik mooi en die nasionale pad is in 'n goeie toestand op hierdie roete."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley se paaie het baie slaggatte en is glad nie meer skoon nie."

Kimberley

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

"Die Groot Gat-terrein was 'n heerlike ervaring. Dele van Kimberley is nie veilig nie, maar die grootste deel van die dorp is netjies en veilig."

Page
Showing 1 to 30
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers