Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1300 resensies.

Pretoria

Die Plaashuis

"Ons het die Pretoria Dieretuin besoek, was OK."

Pretoria

Die Plaashuis

"Alles is eintlik vinnig binne bereik. Lekker eetplekke."

Pretoria

Menlyn Maine Residences Kyoto Studio

"Were told not to walk to and from casino at night as you can be robbed of your phone. So a bit unsafe outside the building."

Pretoria

Bay Tree Guest House

"Pragtige stad en omgewing met goeie fasiliteite en restaurante."

Pretoria

LeoZet Self Catering Flat

"As jy die regte oornagverblyf kry, is Pretoria lekker!"

Pretoria

46 on Allcock

"Was aangenaam verras oor Pretoria. Was daar vir kinders se sport, maar sou nog langer wou bly om beter te verken."

Pretoria

Unionview Guest house

"Skoner lug en omgewing as Johannesburg."

Pretoria

40 on Aspen

"Centurion is such a quiet neighborhood and very peaceful."

Pretoria

Menlyn Apartments

"Fantastiese restaurante veral by The Village en as jy honde het gaan stap gerus by die Jan-Smuts Huis in Irene."

Pretoria

Willows Guest House

"Onder gemiddeld."

Pretoria

Ben's Bed and Breakfast

"Baie besig, maar die tyd daar geniet."

Pretoria

Andantelodge

"Bly weg uit die verkeer."

Pretoria

Park Gables Guest House

"As die gastehuis reg bestuur word, sal dit puik wees a.g.v. ligging. Dis stapafstand van Loftus."

Pretoria

Huis Olive

"Hierdie area van Pretoria is baie veilig en netjies."

Pretoria

14 Tygerberg Country Estate

"The National Botanical Gardens is worth a visit."

Pretoria

Matisses Apartments

"Was aangenaam verras met hoe veiligheid en sekuriteit hoog op prys gestel word. Het Pretoria beter beleef as 5 jaar gelede. Vriendelike behulpsame mense orals oor die stad. Julle doen vir seker julle beste om te bou en nie te breek nie."

Pretoria

6 on First

"Nie oral veilig nie. Strate en sypaadjies is onversorg en onnet. Heelwat paaie het slaggate. Mens verloor jou lus om te kuier in die stad as alles so onversorg lyk."

Pretoria

Waters on Willows

"Dit sal regtig afhang van waar in Pretoria jy tuisgaan. Daar is ongelukkig dele wat baie versigtig na gekyk word vir verblyf."

Pretoria

Picasso Guest House

"Hang alles af van waar in PTA jy wil tuisgaan."

Pretoria

Absolute Farenden

"Was by Theuns Jordaan Tribute, so die naweek geniet in Pretoria."

Pretoria

Accommodation @ Van's

"Pragtige omgewing met aangename besigtighede."

Pretoria

Luwaldi Gastewoonstel

"Pretoria is the best place to be."

Pretoria

32 On Lynburn

"Dis 'n plek wat baie ontspanning bied en dit is 'n mooi stad."

Pretoria

Corinne Place

"Vriendelike mense!"

Pretoria

Park Gables Guest House

"Skoon, vriendelik en so gasvry, wow!"

Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa

"Soos die res van Suid-Afrika is veiligheid en swak dienslewering 'n groot probleem."

Pretoria

Home at Harry's

"Pretoria bied baie aan 'n toeris wat bereid is om die verkeer te trotseer."

Pretoria

De Vreugd

"Besoek net as nodig."

Pretoria

Guest on Wynne

"Ek kom vam die platteland af, is nie 'n stadsmens nie, maar kom gereeld hier. Net te besig vir my."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang