Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
224 lekke plekke om te bly
Ahoy Farmhouse 3
Ahoy Farmhouse 3 is in die ouwêreldse vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Hierdie plaashuis is op 'n ...
Hart-se-Punt is ’n ruim, luukse en goed toegeruste selfsorgeenheid 100 m vanaf Paternoster se pragtige strand. Hier...
House Magdalene is in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie, geleë en bied verblyf aan die kus. Dit is naby besi...
African Daisy Cottage
Sonkwas 10 is 'n ruim toevlugsoord op Paternoster se strandfront en is deur Johann Slee ontwerp. Gaste kan ongeloof...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer