Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
224 lekke plekke om te bly
Infinity
Ceol Na Mara is 'n srtandfronthuis wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in Paternoster bied. Die huis is id...
The Loft on Malmok
Baywatch Villa and Cottage
Baywatch Villa is in Mossebank, Paternoster, geleë en is die perfekte selfsorghuis vir daardie gesinswegbreek en is...
The Cottage Collection
The Cottage Collection bied selfsorg-vakansieverblyf in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. ...
Fata Morgana is 'n bekoorlike gastekothuis met 'n privaat ingang op die grondverdieping op die eienaar se erf in Pa...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer