Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Paternoster
4.6/5

Lees regte resensies van Paternoster van 1561 geverifieerde gaste.

Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster akkommodasie

224 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense

Linhof Boutique Guest House bied gerieflike seefront-verblyf in Paternoster en is ideaal geleë vir gaste wat 'n bas...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Casa de Brinero is 'n asemrowende selfsorgvakansiehuis wat net 350 m vanaf die strand in Paternoster geleë is en bi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Sonkwassie is 'n pragtige visserskothuis 50 m van die strand af in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n openbare str...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 2)

Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendo...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R890
R 890 R 757
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Beachwalker's Cottage is 'n ruim en verwelkomende selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 4)

Koru is 'n stylvolle selfsorghuis in 'n stil woonbuurt in Paternoster. Die huis is rondom 'n rustige binnehof met '...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Klipmossel Studio is 'n ligte en lugtige ateljeewoonstel net 150 m vanaf Bekbaai-strand in Paternoster en dit is id...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Skuiling bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in Bekbaai in Paternoster. Dit is ideaal ...

Troeteldiere op versoek
WiFi
Braai
Visvang
Troeteldiere op versoek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 860
per nag (plek vir 4)

Pebbles is 'n selfsorghuis wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is. Die beroemde Voorstrand Restau...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 860
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Dunesberry is 'n bekoorlike en stylvolle kothuis net 50 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster. Pat...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang