Geverifieerde Resensie
Karas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 203 resensies.
"Dis n baie interessante dorpie en baie maklik om omtrent al die besienswaardigehede te voet te sien."
"Dit was ons eerste besoek aan Luderitz en Kolmanskop en Diaz Kruis. Die onderhoud by Diaz-kruis moet aandag geniet."
"There are a number of good restaurants for dining in the evening, but not much in way of a really nice coffee shop where you can enjoy traditional German pastries and bread. "
"Wonderful little town, with some lovely historic sites to visit, and very informative guides. Just be ready for the wind!"
"Keetmanshoop het heelwat groter geword vandat ek voorheen daar was en was verras om te sien hoeveel nuwe winkels, oornag verblyf en eetplekke beskikbaar was."
"Maak jouself reg vir die middagwind, hy kan lekker woed as hy wil. Die Cozy Corner Café het lekker kos, maak gerus 'n draai."
"Die moeite en geld werd om te besoek. Egter geen franchises for vinnig etes nie...soos Kentucky en Steers etc. 'n Moet vir enige vakansiedorp."
"Luderitz, is a quaint little village built on a rock, which speaks to my soul. I get drawn back to it every time I go to Namibia. Ludritz has old world values and charm, a completely relaxing and peaceful environment, with so many little nooks and crannies to explore on foot. My time there never feels like enough! Luderitz exudes tranquillity and hospitality, with it's mysteries and old world charm, a must to visit when in Namibia."
"As mens gaan om aktiwiteite te wil doen - daar is nie veel nie. As mens gaan om te ontspan, is dit perfek."
"Ons was aangenaam verras. Daar is nie veel om te doen nie. Dis maar 'n klein dorpie, maar die mense se vriendelikheid is wonderlik. Probeer gerus die restaurant langs Usave."
"Kolmanskop is 'n moet en lekker oesters by die Diaz coffee shop. Baie winderig gewees in November."
"Ons het herinneringe uit ons kinderdae beleef en ons harte het daar agter gebly. Die mense is almal vriendelik en praat Afrikaans. Ons het nie geweet wat om te verwag tydens ons besoek aan die Departement Binnelandsesake in Keetmanshoop nie, maar was heerlik verras met die effektiewe en vriendelike diens deur Mnr. Steenkamp en sy span. "
"Ongelukkig is daar nie veel vir die toeris om te doen nie, maar is goed vir oornagverblyf."
"Luderitz is very interesting both scenically and especially historically, eg Kolman`s Kop, Shark Island, etc. The dirt road network to Diaz Point and the the various bays was good. Generally speaking, a very good and interesting experience."
"Ons was gelukkig t.o.v. die weer wat meegebring het dat Luderitz sommer diep in ons harte gekruip het. Beslis een van Namibië se wonderlikste juwele."
"Luderitz baie geniet. Gedeeltes gesien soos bv. Diaz punt wat ons nog nie voorheen gesien het nie. Verkies egter Walvisbaai en Swakopmund."