Geverifieerde Resensie
Karas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 203 resensies.
"Lüderitz is rich in history and worthwhile spending a few days as it is isolated.The Coastways trip to Bogenfels was excellent and the trip to Halifax Island is good. The dolphins, seals and penguins made it special. "
"Lüderitz has a rich history and one need to spend a few days to appreciate it. Do a boat trip and go on a desert tour! "
"Die mense is vriendelik hier en om 'n vleisie te eet is glad nie so duur hier nie."
"Luderitz is 'n dorp wat op almal se reisplan kan wees. Pragtige dorpie met soveel om te bied. "
"Pragtige dorp met baie geskiedkundige plekke. Was net twee dae daar maar moes eintlik langer daar gebly het. Sal die dorp enige tyd weer besoek."
"Baie groot dorp - baie besienswaardighede in die omtrek en op die dorp self!"
"Keetmanshoop het baie om te sien: die Kokerboomwoud, Giant's playground, die kerk, die standbeeld van die skaapskeerder, ens. "
"Oornag net hier om ander besienswaardighede in omgewing te besoek."
"Die Waterfront-ontwikkelling is mooi en modern met aktiwiteite. Kolmanskop bly nog die hoofaantrekking. Die ou kerk met loodglasvensters en fyn detail in doopfont is die moeite werd om te besoek. Ek het bietjie meer van die ou Duitse kultuur in die middedorp gemis. Lekker geëet by restaurante! Wynlys kan verbeter word."
"Ons het 2 nagte, 3 dae in Lüderitz spandeer. Die Coffee shop is 'n moet. Catamaran ook 'n moet, ons was gelukkig op dolfyne ook te sien en dan Kolmanskuppe vir so bietjie geskiedenis. Dit was die moeite werd. "
"Grunau is die perfekte oornag bestemming wanneer op reis. Dis goed geleë en naby genoeg aan die Vis Rivier Canyon."
"As kind het ek en my ouers feitlik elke Desember in Luderitz gaan vakansie hou. Dit was 'n pragtige dorpie met 'n sterk Duitse agtergrond. Daar was talle Duitse winkels, met lieflike ware en aandenkings. Dit was vir my 'n groot gemis, want daar is regtig nou nie juis veel aan die dorp self meer vir toeriste nie."
"Luderitz was nie vir my baie indrukwekkend nie. Maar ryk aan geskiedenis en baie interessante plekke om te besoek veral Kolmanskop is 'n moet besoek vir die geskiedenis van die area."
"Die dorp self is effe vervelig, maar die Giants playground en Kokerboomwoud is lekker naby aan Keetmanshoop."
"As 'n toeriste-bestemming gee ek dit 3 sterre, want daar is nie baie om te sien in die dorp met net byna 5 huisie en die hotel nie."
"Dit is 'n heerlike ondervinding om daar vakansie te hou, net jammer dit is so ver."