Verified Reviews
Southern Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Southern Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 354 reviews.
"It is a beautiful area, but the roads are currently in a bad state (road works in progress)."
"It is very beautiful and scenic! I gave it a 4 star because of the bad potholed roads as you can't really take your eyes off the road to sightsee."
Underberg, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Dis regtig baie mooi in Underberg, ek wens net daar word na die slaggate gekyk, dis voorwaar 'n probleem as mens bietjie verkenning gaan doen."
Underberg, Southern Drakensberg
Sunset View Self-catering Cottage"Underberg can be very cold in winter."
Underberg, Southern Drakensberg
Rosebury Cottage"Ons besoek is deur beurtkrag en kragonderbrekings versteur. Daar is nie baie begrotingsvriendelike restaurante nie. Dis nie ons soort plek nie. Ons het hierheen gekom om met die Sanipas te ry."
Underberg, Southern Drakensberg
The Cottage on the Corner"Met die sneeu op die berge gedurende ons besoek was dit 'n groot bonus. Dit was prentjiemooi en lekker koud."
Underberg, Southern Drakensberg
The Old Hatchery"Paaie baie baie swak en in dorpie self is daar maar min te doen."
Underberg, Southern Drakensberg
Meadow Lane Country Cottages"Die suidelike Drakensberg is ongelooflik mooi."
"The condition of the roads is not good! It's a hard drive in some patches but once past this, the area is a stunning destination!"
Matatiele, Southern Drakensberg
Resthaven Guesthouse"Surprisingly nice town. It is definitely a good base to use when exploring the surrounding areas."
Underberg, Southern Drakensberg
Meadow Lane Country Cottages"Underberg se ligging is fantasties. Baie aktiwiteite om te doen vir jonk en oud. Gasvrye mense en baie behulpsaam. Sal beslis weer daarheen gaan."
Underberg, Southern Drakensberg
Khotso Lodge and Horse trails"Dis 'n pragtige groen omgewing vir die natuurliefhebber."
"Pragtig en ongerep. Jy verwag dat daar stilte sal wees in kompleks gegewe die ligging. Omdat al die eenhede aanmekaar gekoppel is pla jou bure en hulle lawaai baie."
Underberg, Southern Drakensberg
Sunset View Self-catering Cottage"Ons het 'n atmosfeer beleef wat ons nog nooit beleef het nie. Die plek is pragtig. Sterk aanbeveel."
Underberg, Southern Drakensberg
Dunford's Loft"Behalwe vir die pad soontoe is dit 'n mooi plek om te ontspan en rustig te verkeer, weg van al die woelige daaglikse lewe."
Underberg, Southern Drakensberg
Sunset View Self-catering Cottage"Ons was veral beïndruk met die ou dorpie by Underberg. Dit is wel oud, maar als wat jy benodig is daar, en die dorpie word so mooi skoon gehou, was baie beïndruk daarmee. Die berge, plase en omgewing is lowergroen, verskriklik mooi om te sien. Sal definitief weer Underberg wil besoek."
"Beautiful place. A must-visit if you love peace and quiet and the mountains. Awesome place."
Underberg, Southern Drakensberg
Khotso Lodge and Horse trails"Roads bad but had all we needed during our weekend."