Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 354 resensies.
"Daar is baie staproetes. Jy gaan weer, en weer, en weer moet gaan om moeg te word vir die plek."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Absolutely stunning area, but the road there requires concentration and great driving skills as its 1hr45min of potholes unfortunately."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Underberg/Himeville is geleë in van die mooiste omgewings in Suid-Afrika."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
44 on Brownlee"Die enigste groot probleem (soos ook maar in ander dele van die land in die landelike gebiede) is die verskriklik slegte toestand waarin die paaie is. Die R58 vanaf Matatiele na Kokstad is baie sleg en van Matatiele na Queenstown toe is daar weinig (of eerder glad nie) stilhouplekke wat aanbeveelbaar is nie. Dis nie 'n omgewing wat ons sommer weer sal besoek nie en bloot a.g.v. die bitter slegte toestand waarin die padnetwerk is."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Be very alert of the huge and deep potholes on the tarred road, especially between Bulver and Underberg."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Lovely old town, beautiful area, lots of history I'm sure."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Kokstad is in a beautiful area in the foothills of Mt Currie, not sure what the townlife is like. Can be cold in winter."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Ons sal graag weer in Underberg kuier. Dis 'n pragtige plek naby aan die majestieuse Drakensberge en daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Definitely recommend the place to relax and recharge."
"Not as many places to visit for more options for activities. Very limited things to do in the area that is close enough."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Lovely, picturesque destination."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Traveling from KZN to EC, Kokstad is the perfect place to stop over."
"The Southern Drakensberg is one of the most beautiful places I have ever visited!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Under The Oak"Love the Underberg, everyone is really friendly and helpful."