Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 354 resensies.
Kokstad, Suidelike Drakensberge
44 on Brownlee"Nie tyd gehad om veel te doen nie, maar was verras oor hoe groot en skoon die dorp was."
Matatiele, Suidelike Drakensberge
De Berg Guesthouse"Die dorp en omliggende omgewing het ons baie verras. Die dorp is skoon en die mense is super vriendelik."
"Die berge is asemrowend mooi en elke stukkie op sy eie so mooi! Selfs die lang, stowwerige grondpad tussen Himeville en Kamberg is so mooi en die pad tussen Highmoor en Rosetta vol gate, maar ons het ons verkyk aan al die plase, berge en natuurskoon!"
"Die paaie is amper ongangbaar. Meet slaggate as pad by tye. Verwag aankomende verkeer in jou baan, want dis die enigste manier om die gate mis te ry."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rattray's Roost"Quiet and beautiful part of our country. Lovely eating spots and some quaint places to visit. We enjoyed Sani Pass which was a great adventure."
"The Southern Drakensberg is a great place to visit for mountain landscapes, rivers, trout fishing and mountain biking. Always a treat to see something different. It was disappointing that the cheese shop had closed down."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Wonderful destination to truly immerse yourself in the splendor that is the Drakensburg."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Die Drakensberg Gardens en Bushman's Nek omgewing is asemrowend mooi."
Matatiele, Suidelike Drakensberge
Resthaven Guesthouse"Baie klein dorpie, maar genoeg winkels en uitsig."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Crappy town in beautiful surroundings. It has deteriorated markably, especially the roads through the town."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sunset View Self-catering Cottage"Soos oral in die platteland is die paaie en strate in 'n haaglike toestand. Die Superspar is super. Eetplekke 100%."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sani's Rest"Goeie ligging as jy Sanipas wil opgaan. Baie mooi streek."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rattray's Roost"Underberg is a beautiful, safe destination. Road conditions in some parts are very poor with large potholes. Would recommend Southern Berg Shuttles. They literally know every pothole and can ferry you around safely."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Khotso Lodge and Horse trails"Die dorp Underberg is verwaarloos. Weg van die dorp is die mooiste natuurskoon. En kan jy asemhaal en ontspan."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Hilltop Cottage"Allow for extra travel time as road conditions are not ideal to drive in the dark."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Dis 'n baie oulike dorpie. Pad van Bulwer af tot daar nie mooi nie, dit lyk maar soos die res van SA se paaie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sunset View Self-catering Cottage"Sani-Pas tot in Lesotho is 'n emmerskoplysie-item om te doen vanuit Underberg."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley View Cottage"Pragtige omgewing en ons kon van daar by Sanipas uitry."