Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Paternoster
4.6/5

Lees regte resensies van Paternoster van 1561 geverifieerde gaste.

Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster akkommodasie

224 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)

Aloha 3 is 'n ateljeewoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Medit...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Djis Tjil is 'n bekoorlike selfsorg-vissermanskothuisie wat teen die beroemde Mosselbankstrand in Paternoster geleë...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense

De Visschuur is in die middel van die ou historiese woonbuurt Fisherman's Village in Paternoster. Dit is ruim en mo...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Induku is in Paternoster geleë, 'n area wat bekend is vir sy skilderagtige omgewing, strande, voetslaanpaaie, resta...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf op die solder van die eienaar se huis in Paternoster. Dit het 'n apart...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Gezellig is 'n stylvolle, gerieflike en ruim selfsorghuis in Paternoster, net 100 m van die see af. Neem asseblief ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 2)

Das Loft is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, net 'n entjie van die strand af. Hierdie ruim oopplan-eenheid bied '...

WiFi
Braai
Swem
Elektroniese bankoorplasing
WiFi
Braai
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)

C-Breeze is 'n gewilde gesinshuis wat 'n skamele 30 m van die strand in Paternoster af geleë is. Paternoster is 'n...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)

Vanaf R990
R 990 R 842
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 842
per nag (plek vir 2)

Paternoster Loft is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n vissersdorpie aan Suid-Afrika se westelike kus. Dié dorp...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R990
R 990 R 842
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 4)

Flamink Beach View Cottage is 'n selfsorg visserskothuis met 'n asemrowende see-uitsig in die bekoorlike dorpie Pat...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 4)

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang