Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
224 lekke plekke om te bly
Ciao
Paternoster's De Oude Muragie
Paternoster's De Oude Muragie is op 'n duin in Paternoster geleë, net 100 m van die strand af. Dié pragtige kothuis...
Fisherman's Cottage
Fynbos
Bluebird in Paternoster
Karibu is 'n selfsorgvakansiehuis in Voorstrand in Paternoster, met slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 s...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer