Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
224 lekke plekke om te bly
Aloha 1 is 'n selfsorg-solderwoonstel op dieselfde perseel as 2 ander eenhede, Aloha 2 en 3, maar het sy eie ingang...
Die Beach House is 'n pragtige selfsorg-strandhuis in Mosselbank, Paternoster, ongeveer 200 m van die strand af en ...
Paternoster Cottage on 21
Paternoster Cottage on 21 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster. Dit is ongeveer 50 m van Voorstrand af en is ideaa...
KwaThula is 'n lugtige, meervlakkige, afgewitte strandkothuis met uitstekende uitsigte. Dit is net 100 m vanaf die ...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer