Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 576 resensies.
"Klein dorpie, maar ons het lekker daar gebly. Almal was baie vriendelik. Groot Gat was moeite werd om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen nie, veral as jy kinders het nie. Dit is moeilik vir ons wat van groot stad af kom en aan baie meer gewoond is."
"The roads not so great, potholes and the public park areas needs serious attention."
"Paaie kan beter gemerk word, sodat 'n mens daar deur kan ry sonder om te verdwaal elke keer - veral die N12 na Kimberley."
"Ek het bykans in elke gastehuis in Kimbelery gebly oor 'n tydpek van 12 jaar. My gunsteling bly Royl Court, behalwe natuurlik die Pretea Hotel."
"Vriendelike mense, baie versienings waarde. Net een nadeel is dat die dorpie se paaie ernstig baie aandag moet geniet!"
"Ons was in Kimberley vir die Wilde Klawer rugbytoernooi. Wel Magersfontein besoek wat baie interressant was."
"Kimberley is an absolute gem. I loved every minute of my visit and will definitely be visiting again."
"Die Groot Gat is waarlik iets om te beleef en die toer was ongelooflik. Kimberley was 'n lekker "middel-punt" tussen Gauteng en Kaapstad en ons land in die area is verskriklik mooi en die nasionale pad is in 'n goeie toestand op hierdie roete."
"Die Groot Gat-terrein was 'n heerlike ervaring. Dele van Kimberley is nie veilig nie, maar die grootste deel van die dorp is netjies en veilig."