Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Luukse En Suite-kamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Hierdie eenhede het hul eie privaat ingang en bied lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar. Kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot braaigeriewe in die tuin sowel as gratis straatparkeerplek. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bedien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls





Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenhede het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n klein leefarea en kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en gratis parkeerplek. Kamerdiens is beskikbaar en daar is 'n ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel. Daar is ook tuinbraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar met 'n droogskoonmaak en wasgoeddiens op versoek, asook portierdienste en lughawependeldienste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls





Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang