Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VJs Guesthouse & Restaurant is in die skilderagtige dorpie Uitenhage aan die voorheuwels van die Winterhoekberge geleë en bied luukse verblyf met 'n volledig gelisensieerde restaurant op die perseel, oop vir ontbyt en aandete.

VJ's Guesthouse is toegerus met 11 luukse kamers met en suite-badkamers, en drie selfsorg-suites met volledige badkamers. Die dekor is luukse en elke akkommodasie-eenheid het sy eie privaat ingang, lugversorging, DSTV, toegang tot die tuin en gratis parkeerplek.

Die gastehuis is 500 m vanaf die Uitenhage Sportsentrum geleë, waar gaste aan 'n verskeidenheid verskillende aktiwiteite kan deelneem soos netbal, vlugbal, binnenshuise sokker, pluimbal, muurbal, tafeltennis, boks, karate, gimnastiek, handbal en binnenshuise hokkie. VJ's is 'n halfuur se ry vanaf die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Toeriste-aantreklikhede wat naby is sluit in Addo Olifantpark, wat sowat 'n uur se ry is, die Volkswagen Auto Pavillion wat fabriekstoere bied, die Drostdy Museum en die Nelson Mandela Wetenskap- en Tegnologiesentrum. Vir gesondheid en fiksheid kan gaste Element Spa, Uitenhage Gholfklub, Opulence Hair en Beauty Boutique besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.4
Gaste se hoogtepunte
Donna B
Besigheidsreis
4.8
Convenient. Convenient location and clean accommodation. The staff were very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nonkuselo S
Saam met lewensmaat
4.8
Good. The staff was incredibly friendly and ready to help during working hours. I truly appreciate their professionalism. I will use th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janiene H
Saam met lewensmaat
4.8
First class. Most enjoyable. Fast service. Good communication.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Corina G
Besigheidsreis
4.8
Helpful kind service. Pleasant stay. Pleasant. Comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Liana D
Saam met lewensmaat
4.4
Clean and good value for money. Clean with everything needed for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Wilhelmis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink VJ'S Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 41 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang