Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Este

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hulle eie koffie, tee, melk, suiker, strandhanddoeke en braaihout saambring.
Die eienaars voorsien op versoek 'n stel handdoeke, toiletpapier en handewasseep.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël is.
Vir veiligheid is daar kameras buite die huis. Die ingang en parkeerarea is by die agterste ingang van die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang