Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Este

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Villa de Este is 'n lieflike en lugtige huis in Pearly Beach aan die Walviskus wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste bied, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met stapelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed word voorsien.

Die ruim kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die patio oopmaak. Twee opvoutafels is beskikbaar in die leefarea en in die kombuis.
 
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjiese en gerieflike verblyf. Dit is 'n pragtige, gerieflike en netjiese huis om in te bly. Ons het so lekker gebly. Dit was rustig, stil ...
Sien meer
Feb 2025
Ronnie B
5.0
Uitstekend, lekker gerus. Gaan probeer om weer te gaan. Verblyf was besonders. Daar is alles wat jy nodig het. Huis baie lekker. Ons het vreeslik lekk...
Sien meer
Des 2024
Annelita C
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and quiet. We had a lovely weekend at Villa de Este. This place is really value for money with everything you need and more. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Marco G
5.0
Heerlik en rustig. Met die instap het ons dadelik tuis gevoel. Ons was daar vir twee weke. Ester was baie behulpsaam met vrae. Ek sal die plek aanbeve...
Sien meer
Nov 2024
Danielle P
Saam met vriende
5.0
Peaceful. It was peaceful and very homey - it was your home away from home. A much-needed break and the kitchen has everything you need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa de Este het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 2, Pearly Beach, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8eaccec104304e66dcc81bf1b3d1afd441bd766606312fe21991a505724367d6265a745382f54fa1f5d4d0f2b3ac96f0c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 2 Camp Street Pearly Beach 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.662114 19.4987679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang