Umbono Private Game Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit genoeg kasruimte, 'n spieëltafel en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gastesitarea en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit genoeg kasruimte, 'n spieëltafel en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gastesitarea en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit genoeg kasruimte, 'n spieëltafel en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gastesitarea en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Verder het die villa 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike villa bied slaapplek aan 4 gast een beskik oor 2 kamers met lugversorging en 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Verder het die villa 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grahamstadweg, Plaas De Brega, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang