Umbono Private Game Lodge
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grahamstadweg, Plaas De Brega, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umbono Private Game Lodge is 'n pragtige lodge in die hartjie van die Oos-Kaap se Afrika-bosveld. Hierdie 1000 hektaar-lodge word privaat besit en bied gaste 'n wegbreek van die besige stadslewe.
Die lodge bied verblyf in 2-Tweeslaapkamervillas, 'n Executive Suite, 4 Standaardkamers of 6 Suites. Die villas het slaapplek vir 4 gaste terwyl die oorblywende eenhede elk slaapplek vir 2 gaste het. Hierdie eenhede het dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die villas het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die oorblywende gastekamers het elk 'n tee- en koffieskinkbord. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die lodge sluit alles in en spog met 'n restaurant op die perseel wat Suid-Afrikaanse kos en wyn wat mekaar komplimenteer, bedien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Grahamstadweg, Plaas De Brega, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
- Gaste dink Umbono Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alexandria Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grahamstadweg, Plaas De Brega, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang