The Beach Shacks
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taluga-rylaan 3, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Beach Shacks bied gerieflike verblyf op die strandfront in St. Helenabaai. Dit spog met ononderbroke see-uitsigte en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.
Verblyf worde gebied in The Beach Shack met slaapplek vir 2, The Boat Shed met slaapplek vir 4 óf die Sandy Bottoms Glamping met slaapplek vir 3. Hierdie eenhede het dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord. Beide The Boat Shed en Sandy Bottoms Glamping beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV in elke eenheid.
Buite elke eenheid is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is ongeveer 40 km vanaf Columbine Natuurreservaat, 48 km vanaf Rocherpan Natuurreservaat en 8 km vanaf Vasco da Gama Monument in St. Helenabaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Taluga-rylaan 3, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Shacks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taluga-rylaan 3, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang