Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
225 lekke plekke om te bly
Salty Sandals
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Forever Blue
Surfers Heaven
Surfers Heaven bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in Shelley Point, agter 'n permanente groenstrook net 2 minut...
The Lazy Daisies
Die Lazy Daisy-woonstelle is aan die buitewyke van St. Helenabaai geleë, hoog bo-op Patrysbergrif. Hierdie rustige ...
Whale Watch
Whale Watch is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Brittaniabaai, St. Helenabaai in die Weskus. Dit huis is ideaal...
Duifieklip
Duifieklip is 'n strandfronthuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Die huis is 'n hanetreetjie van die hoogwatermerk af...
Beach Haven Cottage is op die strand in Britanniabaai geleë en bied gerieflike, troeteldiervriendelike selfsorgverb...