Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibekkie Huis 45A @ Mari-Yans Guesthouses

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Rooibekkie Huis 45A @ Mari-Yans Guesthouses bied selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 7 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie huis het ook 'n binnebraaikamer waar gaste kan braai. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b0ca011a5db8690cbf73ed115421c0032ce3585e9e0244c29bc1712282670674d85a804b513c37aee8579431a36f9cdf52f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 45 Rooibekkie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.5954527 25.4925815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang