Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gariepdam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gariepdam akkommodasie
46 lekke plekke om te bly
View Lodge
Little Haven
Gariepview
Gariepview bied oornagverblyf en is op die gasheer se perseel teen die bergkant geleë, naby die Gariepdam. Hierdie ...
Angela's Lodge
Angela's Lodge in Gariepdam is ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spand...
Kraai Huis
Rose Cottage
Rose Cottage is 'n selfsorggastehuis in Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en net 5 minute van die...
Stoneridge Guesthouse
Plaastoe Gastehuis
Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike sla...
Ruigtevallei Lodge
Ruigtevallei Lodge is op 'n skaap- en beesplaas geleë, net 9 km vanaf die Gariepdam en 15 km vanaf die N1-hoofweg. ...
Puzzles Guest House
Puzzles Guest House is op die randjie van die koppie in Gariepdam in die Vrystaat. Die gastehuis se verblyf is gemi...