Rooibekkie Flat 44B @ Mari-Yans Guesthouses
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rooibekkie Flat 44B @ Mari-Yans Gastehuise bied selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.
Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook 'n buitebraai-area en omheinde onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ligging
- 44 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Rooibekkie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang