Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondawel Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annemarie V
1 nag
5.0
Feb 2025

Pure lekker. Pragtige oornag plekkie langs die N1 waar mens net heerlik kan rus en ontspan. Die rondawels is pragtig toegerus en gemaklik. Ons het vooraf gereël vir aandete en het die lekkerste kookkos gekry. Daar is ook 'n onderdak braaiplek en volledig toegeruste kombuis wat jy kan gebruik as jy self ietsie wil voorberei. Dit is beslis nou een van ons oornagplekke vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fabulous. The reservoir swimming pool is very welcome and the braai facilities are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing. Rondawel is werklik aan te bevelen. Rustige omgewing en wonderlike opsionele aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, ongelooflik lekker kos en netjiese onvergeetlike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Baie gerieflike ligging en puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en skoon. Ons het 'n wonderlike tyd gehad na 'n lang dag op die pad. Teresa het alles mooi aan ons verduidelik en ons tuis laat voel. Ons het vooraf gereël vir aandete wat regtig baie lekker was. Die Rondwel het alles in wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

A true Karoo gem, a wonderful place to stay over. Well equipped for self-catering. A true Karoo gem, a wonderful place to stay over. Well equipped for self-catering with a lovely Karoo farm ambience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Die perfekte oorslaapplek tussen die Kaap en binneland. Die hele ervaring by die Rondawel Gasteplaas was perfek. Dit het regtig ons en ons kinders se verwagtinge oortref. Aandag aan detail som alles op. Die aandete (per bespreking) was eg Suid-Afrikaans en verskriklik lekker. Daar is ook 'n (honesty bar), braaigeriewe met alles wat benodig word om bykosse voor te berei en groot grasperke vir die kinders om te speel. Dit was by verre die beste oorslaapplek tussen die Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Simply wonderful! It's like coming home! The tranquility is superb. All amenities are excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondawel Plaas, Richmond N.C, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b02c08f7512acf7ec6b6cbf50ddda0f024b82b42a63325bdc7054a8eff30d38b7b08cb7bccb08a568a39ef0b6f0d146ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 Rondawel Farm Richmond N.C 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.509027777778 23.615027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang