Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverfront Guesthouse Watermeadows Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Maak asseblief seker dat alle vure heeltemal geblus is wanneer jy gaan slaap of die eiendom verlaat.
Geen rook binne toegelaat nie, en gebruik asbakkies wat voorsien word.
Gebruik water asseblief spaarsamig.
Neem asseblief kennis dat daar 2 honde op die perseel is.
Mediumgrootte, goed gesosialiseerde honde word toegelaat met vooraf reëling. Enige aggressiewe gedrag teenoor personeel of ander honde sal lei tot die kansellasie van die bespreking.
Die maksimum aantal gaste wat in die huis toegelaat word, is 6.
Enige breekskade moet aangemeld word en op die gaste se koste vervang word.
Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie, en enige skade of skoonmaak van die meubels sal op die gaste se koste wees.
Geen handdoeke mag by die rivier gebruik word nie.
Maak asseblief saans die kombuisvenster en deure toe.
Sit asseblief enige kano's op die grasperk na gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington Road, Erf 466, Ruigtevlei, Sedgefield District, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7d4604fdaadd407ae2bb91dfa19368577360c2fbd28d5ccd7bdf01220f3c5977607ffd28d9ba6b4d6a4a22e99e754b3407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense Barrington Road, Erf 466 Ruigtevlei 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.992519854295 22.830112960996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang