Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rafiki's Place Mabalingwe

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wanda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Gesellige mooi huis. Met wild wat kom kuier by watergat. Enigste nadeel is dat daar geen water is gedurende loadshedding tye wat dit ongemaklik maak indien mens wil stort/bad of toilet wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fabulous. Ons het heerlik daar gekuier en die mooiste voëls van die stoep af gesien, asook ander diere. Net die DStv het nie opgevang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
Rafiki's Place Mabalingwe
Thank you Karen, we appreciate you choosing Rafikis Place Mabalingwe and your review. Thank you for bringing the DSTV issue to our attention. We confirm that we have arranged for a contractor to attend to the issue today. Rafiki's Place Mabalingwe.

Retha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustig, netjies, ongelooflik. Beste plek om te gaan ontspan, alles was ongelooflik, netjies en skoon. Soveel diere het kom kuier, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Baie lekker wegbreek in die bosveld. Die huis is toegerus met alles wat mens wil hê vir 'n lekker naweek weg. Die diens was ook baie goed, was in kennis gestel oor alles wat ons wou weet. Hulle gaan uit hulle pad uit om mens te akkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Pragtige huis met genoeg spasie vir almal. Lekker sentraal geleë, naby al die geriewe, geniet die uitsigte van al die uitkykpunte, die huis is gemaklik ingerig, het als wat mens nodig het vir 'n gerieflike kuier. Was 'n heerlike tydjie en almal het dit terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R6 350
R 6 350 R 5 398
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 350
R 6 350 R 5 398
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: abalingwe Nature Reserve, Eenheid 240, R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507ef63f0d8eac78e4e48c8d27a2de70b45e48a69d4e8eb943adc9ab087ca32780e82dd1cb9e5bbfc35c785ace3409fd0785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 350 nouVanaf R5 398 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Unit 240, Mabalingwe Nature Reserve R516, Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.817186715602 28.058934509754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang