Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rafiki's Place Mabalingwe

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2025 tot 15 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: abalingwe Nature Reserve, Eenheid 240, R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 350 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rafiki's Place Mabalingwe is in die ongerepte bos-omgewing van Mabalingwe Natuurreservaat geleë en dit is ongeveer 28 km vanaf Bela-Bela. Dit is 'n lieflike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n intieme wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rus en ontspanning.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers en 4 badkamers. 2 slaapkamers het en suite-badkamers. Die en suite-slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n bad en 'n privaat buitestort. Die en suite-slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. 2 van die ander slaapkamers het koningingrootte-beddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers, een op die onderste verdieping en een op die boonste verdieping, is toegerus met storte. Die slaapkamers het individuele leesligte, USB-proppunte en plafonwaaiers. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is sorgvuldig gevul en het eetgerei en breekware vir enige geleentheid. Daar is 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, regop yskas-vrieskas, elektriese en gasketels asook 'n skottelgoedwasser.
Die drankstasie het 'n regop yskas-vrieskas, 'n ysmasjien van 20 kg en 'n verskeidenheid glase. Die sitarea het 'n gemaklike suite met 'n 50-duim Toshiba-slim-TV wat gerieflik teen die muur geplaas is.
Die leefarea maak oop na die onderdakstoep deur groot stapeldeure met uitsigte oor die watergat en die pragtige Afrika-bosveld. Die plonspoel is op die dek geleë.
Die onderdak-Lapa-area het 'n 10-sitplek tafel en stoele, en 'n ingeboude braai met alle braaitoebehore, en 'n 50-duim Toshiba-slim-TV. DStv Premium en WiFi is beskikbaar.

Die eiendom probeer so eko-vriendelik as moontlik wees. 2 hittepompe vir warm water word geïnstalleer. Inverter-lugversorging word in alle slaapkamers gebruik wat energiedoeltreffend is.

Daar is motorhawens vir 4 motors. 'n 4x4-wildkykervoertuig kan gehuur word teen 'n addisionele koste per dag insluitend petrol.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • abalingwe Nature Reserve, Eenheid 240, R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Rafiki's Place Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: abalingwe Nature Reserve, Eenheid 240, R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507ef63f0d8eac78e4e48c8d27a2de70b45e48a69d4e8eb943adc9ab087ca32780e82dd1cb9e5bbfc35c785ace3409fd0785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 350 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Unit 240, Mabalingwe Nature Reserve R516, Rooiberg 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.817186715602 28.058934509754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang