Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shirley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Reconnect with your roots in Osfontein. We loved our stay at Osfontein, under the magnificent Karoo skies, with spectacular sunsets and sunrises, and starscapes. The corbelled house is a lovely experience of a previous era of South African history and the lives of the tough, innovative and courageous trekboere. The cottage itself is lovely and cool and offers an authentic antique Karoo experience. Natasha and Stegmann are warm, caring hosts. Stegmann has done a superb job of extending the cottage in exact imitation of the original structure. I would highly recommend a stay at Osfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfekte Karoo kuier plek. Wil net sê dit was besonders om 'n aand op 'n egte Karoo plaas met ryk geskiedenis te kon bly, met rus vir mens se siel en so baie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betta S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Sad to leave the farm where my soul found peace and silence. Will be back! Peace, silence, the best of Karoo hospitality. I would suggest anyone to visit this amazing farm in an astoundingly beautiful Karoo landscape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangename verrassing, rustig, stil, belewenis! Vir seker 'n lekker ervaring wat ons al met almal op vakansie gedeel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

‘n Unieke verblyfervaring in die Karoo. Ons het aanvanklik vir een nag bespreek, maar dit so baie geniet dat ons besluit het om langer te bly. Die korbeelhuisie is gerieflik en het alles wat 'n mens nodig het. Die skaaptjops wat Natasha op die plaas verkoop, is heerlik. Die boomhuis is ook ongelooflik mooi. Ons sal beslis teruggaan en dit vir enigiemand aanbeveel wat wil ontspan en opsoek is na 'n unieke blyplek in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very pleasant Karoo experience. On arrival, we were greeted by very friendly hosts. Very enjoyable stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige stil rus plek onder die mooiste sterre hemel. Wow! Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leske V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflike ervaring. Ons verblyf by Osfontein was ongelooflik. Die gasheer en vrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Die lam sosaties was baie lekker. Die huisie is pragtig en baie skoon. Ons kon wonderlike foto's neem. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Hartlike welkom ontvangs met al die nodige behoeftes beskikbaar. Elke aspek waarna mens hunker terwyl jy op reis is en wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Unique spotless. Very very special! The tree house is a must visit. Spotlessly clean too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang