Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Carnarvon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Carnarvon akkommodasie
22 lekke plekke om te bly
Joosteswerwe Guest Farm
Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef...
Joosteswerwe Camping
Elim Carnarvon Gastehuis
Elim Carnarvon Gastehuis is in die dorpie Carnarvon in die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Die knus verblyf is ideaal vi...
Zeekoegat Country House skuil op 'n werkende wolplaas in die hartjie van die Karoo-streek. Geleë op die grondpad tu...
Ikaia Africa Accommodation
Ikaia Africa Accommodation is in Carnarvon in 'n stil area in die buitewyke van die dorp. Dit is naby die sakekern ...
Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in die klein Karoodorpie, Carnavon, geleë. Die plaa...
Die Meerkat
Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kar...
Afrique Karoo Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Carnarvon in die Noord-Kaap en is die ideale oornagplekkie v...