Lodge Laske Nakke Camp Site
Beskrywing
Hierdie kampeerterrein bied 6 staanplekke onder skadubome en is geskik vir tente, karavane of motorwoonwaens. Elke staanplek het 'n elektriese punt, maar gaste moet hul eie kragpropaanpassings saambring. Waterkrane is in die omgewing beskikbaar en word met ander gaste gedeel. Die kampeerterrein het ook 'n gedeelde ablusieblok, 'n lapa en 2 swembaddens. Gaste kan langs die rivier stap en die restaurant en koffiewinkel op die perseel besoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests must bring their own equipment.
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die chalets is ten volle toegerus en word daagliks skoongemaak (behalwe Sondae en openbare vakansiedae).
Let asb. dat 'n minimumverblyftydperk van 2 nagte vereis word vir besprekings oor 'n langnaweek.
Daar is 'n gelisensieerde bistro en koffiewinkel op die perseel wat oop is vir ontbyt en aandete. Ontbyt word vanaf 05:15 bedien en aandete vanaf 18:00. Oor naweke en op openbare vakansiedae word ontbyt tussen 08:00 en 10:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540, Dullstroomweg, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang