Lodge Laske Nakke Camp Site
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540, Dullstroomweg, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lodge Laske Nakke Campsite is 'n rustige kampeertoevlugsoord in die skilderagtige dorpie Lydenburg. Die kampeerterrein beskik oor 6 skaduryke staanplekke wat geskik is vir tente, karavane of motorwoonwa en is ideaal vir gesinne, vriende of enkelreisigers.
Elke staanplek het 'n elektriese punt, maar gaste moet hul eie kragpropaanpassings saambring. Waterkrane is gerieflik rondom die kampeerterrein geplaas en word met ander gaste gedeel. Die gedeelde ablusieblok verseker skoon en gemaklike geriewe vir alle kampeerders.
Gaste kan by die gemeenskaplike Lapa ontspan, in een van die twee swembaddens swem of langs die rivierpaadjie stap. Verder het die kampeerterrein 'n restaurant en 'n koffiewinkel met heerlike maaltye en verversings op die perseel.
Lodge Laske Nakke Campsite bied 'n rustige omgewing met al die nodige geriewe om 'n gemaklike kampervaring te verseker.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R540, Dullstroomweg, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540, Dullstroomweg, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang