Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&P Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Celeste C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Vriendelik, skoon, mooi en netjies. Het baie privaatheid gehad en het dadelik welkom gevoel. Plek is baie mooi ingerig is netjies en skoon. Het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Die verblyf was tops. Ons het met aankoms al klaar welkom en tuis gevoel. Die gasvryheid was fantasties en die eienaars het uit hul pad gegaan. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Puik waarde vir geld. Ek sal teruggaan. Was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliese M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantastic. Great stay! Will recommend to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

I had a very pleasant stay. Perfect for my style of work where I may have to stop over for a few days. Nice selection of channels DStv had me occupied, situated in a nice quiet area. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Gemaklik vir oornag. Ons het ‘n goeie nagrus gehad. Baie skoon en netjies. Baie sentraal vir wynroete en walvisroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf
4.2
Des 2019

Tyd net min gewees. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dolf C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Goeie keuse vir 'n goeie prys. Sal vir seker weer hier bly as ek in Grabouw moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag
5.0
Nov 2018

Baie skoon en netjies. 'n Goeie rustige oorslaapplekkie vir 'n moeë, langpad trokbestuurder!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

'n Baie aangename plekkie. J&P Cottages is regtig waarde vir geld. Dis lekker privaat en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer van hierdie aangename plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Waqor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erikastraat 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5370e644546f46defb9a3220483549ac42e09b44f5df0b84879d4273124a728c16d58adf31d4b0ec87f241a002128cbadb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 11 Erika Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.151491965668 19.015645963876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang