Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&P Cottages

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erikastraat 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

J&P Cottages is 'n selfsorgkothuis wat ideaal is vir 2 gaste op die eienaar se perseel in Grabouw.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Buitebraaigeriewe, asook veilige parkeerplek agter 'n geslote hek, is beskikbaar. Die perseel het 'n alarmstelsel.

Grabouw bied verskeie bergfiets-, stap- en vierwielmotorfietsroetes, plaasstalletjies, wynlandgoedere en besienswaardighede soos die brandewyndistilleerdery en die Elgin-spoorwegmark.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Waqor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erikastraat 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink J&P Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erikastraat 11, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5370e644546f46defb9a3220483549ac42e09b44f5df0b84879d4273124a728c16d58adf31d4b0ec87f241a002128cbadb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 11 Erika Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.151491965668 19.015645963876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang