Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyala Game Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Angela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absoluut wonderlik! Ek, my man en ons 3 honde kinders het 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was wonderlik en ongelooflik vriendelik. Ek sal beslis Inyala Game Lodge aanbeveel as jy 'n lekker rustige wegbreek wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
Hi Angela Baie baie dankie vir ons mooie resensie. Dit maak ons harte dankbaar. Baie liefde Winia

Buhle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Just wonderful! Also went on a game drive and saw different types of zebras. It's a lovely place, just as the pictures, very beautiful, clean and quiet. Everything was up to par.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
Hi Buhle, Thanks for the warm-hearted message. Lots of love, Winia

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Heerlik ontspan nie vêr van die stad af nie. Lekker in die bos. Rustige omgewing en goeie geriewe. Gemaklike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roe-land A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustic farmhouse stay on a game farm in the North West countryside. There is peace and quiet here, beautiful views, farm animals and also game wandering around in the bush around the rustic farmhouse. It is a comfortable farmhouse, relying on a gas stove and shower, and limited electricity from two solar panels. There is a braai, firepit and a good picnic table outside on the patio for meals and views of the nearby hills and game. Bring binoculars. (I had sightings of wildebeest, impala, eland, zebra and ground squirrels). Bring suitable walking shoes, as there are grass thorns in the veld when walking. It was overcast during our stay, so the solar energy generated is less on such days, which meant that the fridge freezer had no power overnight (from around 21:00) until there had been sufficient generation the following morning (around 10:00). Also no lights, so bring your own rechargeable lamp, and importantly: no electricity for the water pump, so even though there is gas heated hot water, you can't shower until the electricity comes back on the next day (mid-morning). So remember to shower while there is still power (early evening or during the day). The hosts were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Best new year's ever. It was amazing, best service and friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bhekubukhosi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Quiet and peaceful. If peace and quiet is what you're looking for, this is the perfect place. The staff are always available without crowding your space. Rooms are well decorated and very well put together. All the facilities you need are available, including game drives and quad biking. Definitely worth the travel. Self-catering rooms are fully equipped. Wine, wood, ice and meat are available on request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne L
1 nag
4.8
Nov 2024

Besonderse en geseënde kuier by Inyala Wildsplaas. Baie dankie aan Winia en haar span wat 'n 21ste verjaardagnaweek 'n ongelooflike onthou-naweek gemaak het. Baie dankie aan Dewan wat ons vriendelik ontvang het en 'n kragprobleem in 'n japtrap vir ons uit die weg geruim het. Dankie aan Frits vir 'n heerlike wildrit-ervaring waartydens hy die mooi van die plaas aan ons gewys en sy liefde vir die plaas met ons gedeel het. 'n Groot dankie aan almal wat betrokke was by die opstel en gereedmaak van ons dogter se verjaardagontbyttafel en veral vir die smaaklike en ruim ontbyt wat julle vir ons voorgesit het. Dit was 'n feesmaal gewees! Ons kan oor niks kla nie, ons kan opreg dankie sê vir 'n besonderse naweek, op 'n besonderse plek waar ons deur besonderse mense gehuisves en bederf was. Dankie Inyala Lodge!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
Baie dankie vir die mooi review. Maak ons harte warm en dankbaar. Blessings vir julle almal!

Rob M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Very pleasant, exceeded my expectations. Very friendly and extremely helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasies, aangenaam en baie ontspanne ervaring. Was baie, baie lekker en aangenaam. Lieflike skoon chalet en omgewing. Die stilte en rustigheid van die omgewing was net wat ons nodig gehad het om weer ons battery te herlaai. Wildrit was heerlik. Baie dankie aan Julian en Winia wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal jul beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Inyala Game Lodge
More Baie baie dankie. Was 'n plesier om sulke wonderlike gaste op die lodge te ontvang. Groete, Winia

Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie mooi met wild wat tussen huise beweeg. Baie lekker ontspannend, maar basiese dinge kan beter in plek wees, soos bv. 'n ketel vir die gasstoof gedurende beurtkrag. 'n Broodrooster en waaier wat nie beskikbaar was nie. Die gasgeiser is of yskoud of brandwarm.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd895549951177a1dccaa2d8a082e33ef092ff1e30b0141b108c67238a89e48a72a83dc83983b958ed1dbc937bddad4153c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R30 Plaas Doornfontein 2710 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.56011668241 26.767225616077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang