Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyala Game Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en is tussen die dorpe Ventersdorp en Potchefstroom geleë.

Inyala Game Lodge kan tot 60 gaste akkommodeer in 'n keuse van 10 losstaande chalets en 'n luukse tent. Daar is 5 eenhede wat uit 3 slaapkamers bestaan terwyl die oorblywende 4 eenhede uit 2 slaapkamers bestaan. Elke eenheid het sy eie goed toegeruste kombuis, braai-area, TV met DStv, OpenView en onderdakparkeerplek.

Die lodge is die tuiste van 'n verskeidenheid wild wat op wildritte besigtig kan word of gaste kan kies om in die swembad af te koel.
As jy nader aan die natuur wil wees, moet jy saam met 'n gekwalifiseerde gids op 'n vierwielmotorfiets gaan ry. Gaste kan kies tussen 'n 1 of 2 uur lange rit. Gaste kan ook kleiduiwe op die perseel skiet indien vooraf gereël. Daar is twee aangewese roetes wat gaste te voet of met hul eie fietse kan verken.

Daar is ook konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer en 'n trou-venue beskikbaar op die lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angela L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlik! Ek, my man en ons 3 honde kinders het 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was wonderlik en ongelooflik vriendelik. Ek sal beslis ...
Sien meer
Des 2024
Buhle N
Gesin met klein kinders
5.0
Just wonderful! Also went on a game drive and saw different types of zebras. It's a lovely place, just as the pictures, very beautiful,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Louise V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik ontspan nie vêr van die stad af nie. Lekker in die bos. Rustige omgewing en goeie geriewe. Gemaklike beddens.
Feb 2024
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Best new year's ever. It was amazing, best service and friendly staff!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Bhekubukhosi K
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and peaceful. If peace and quiet is what you're looking for, this is the perfect place. The staff are always available without cr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Inyala Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd895549951177a1dccaa2d8a082e33ef092ff1e30b0141b108c67238a89e48a72a83dc83983b958ed1dbc937bddad4153c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R30 Plaas Doornfontein 2710 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.56011668241 26.767225616077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang