Indigo Bay 24
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 20:00 en 8:00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankoms vir buiteseisoen betaal wees, en 1 maand vir binne seisoen via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Die breekskade deposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum terug betaal word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n bykomende koste, net op weeksdae.
- Die eenheid moet netjies gelos word en die skottelgoed moet gewas wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-weg, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang