Indigo Bay 24
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-weg, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Indigo Bay 24, is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die eenheid is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende en spog met pragtige see-uitsigte. Die eiendom het 'n omskakelaar met rugsteunbatterye wat beteken dat gaste toegang tot WiFi het tydens kragonderbrekings.
Die woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV met DStv-sakepakketkanale. Beide die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad, direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Forest-weg, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Indigo Bay 24 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-weg, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang