Earth Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Trap lei af na die kothuis. Die trappe is ongelyk in hoogte en breedte en kan dalk 'n uitdaging wees vir ouer of swak besoekers en mense met spesiale behoeftes. Hulp is byderhand om jou bagasie te dra, vra net. Binne is daar een tree van die kombuis na die sitkamer en nog een van die sitkamer na die badkamer. Twee trappe lei af vanaf die eet-/sitkamerarea na die slaapkamer.
Die water het 'n effense heuningbruin kleur. Dit is suiwer bergfonteinwater, eenvoudig getint deur die wortels van fynbosplante. Dit is veilig om mee te kook, op te was, te bad en ook om te drink. Winkel-gekoopte drinkwater word ook voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel en Aarde Vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang