Earth Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel en Aarde Vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Earth Cottage is naby die walviskus van Hermanus geleë, in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei, langs die wingerde van Hamilton Russell. Die kothuis is weggesteek op 'n kleinhoewe in die vallei, en tog is dit net sowat 8 km vanaf Sandbaaistrand. 'n Klein teerpad lei tot by die tuinhek en parkeerarea van die straat af; jy hoef nie op enige grondpaaie te reis nie. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dié kothuis kan tot twee volwasse gaste akkommodeer. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitarea met 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n 2-brander-gasstoof, mikrogolfoond, ketel, 2-sny broodrooster, 'n kombinasie yskas-vrieskas, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Handdoeke, linne en braaihout (slegs vir jou eerste braai) sal voorsien word. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
Trappe lei na die kothuis vanaf die parkeerarea. Neem asseblief kennis dat die trappe ongelyk is en uitdagend kan wees vir gaste wat verswak is of spesiale behoeftes het. Die trappe is goed verlig deur spreilig, wat in die kothuis aangeskakel kan word. Daar is ook een- en tweetrap-trappe binne die kothuis.
Die res van die Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, Walkerbaai, die strandmeer en Onrus bied eindelose genot en is net om die draai. La Vierge Restaurant is net 2 km weg. Die Plaaskombuis-restaurant en kruidenierswinkel en die wynproelokale van beide Hamilton Russell Vineyards en Bouchard Findlayson is sowat 700 meter se stap in verskillende rigtings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tino Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mountain Rose-rylaan, Hemel en Aarde Vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Earth Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hemel-en-Aarde Vallei Hermanus Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel en Aarde Vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang