Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Parkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Parkie is geleë in St. Helenabaai, 'n dorpie aan die Weskus. Hierdie dorp is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi en buite- en binnebraaigeriewe is beskikbaar. Daar is geen motorhuis nie, maar parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Weskus spog met pragtige sonsondergange en lang staproetes langs die bekende Golden Mile-strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elzari N
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ons tydjie by die Parkie terdee geniet. Die verblyf was netjies en veilig.
Aug 2024
Chanel R
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kuier was 1 van die mees memorable tye ooit. Die parkie was absoluut presies en meer wat ons vir ons gesins wegbreek wou gehad het. Dit is pragtig...
Sien meer
Aug 2024
Riaan V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gekuier. Goeie waarde vir geld. Ruim huis vir 2 tot 4 mense. Let asb op die miere in die huis. Dit is 'n pes in die kombuis en moet beheer word...
Sien meer
Feb 2025
Iain & Sandra D
Saam met lewensmaat
4.4
Pleasant. Friendly host, pleasant accommodation. Needs WiFi and smart television. (My opinion). Needs privacy blinds in bedrooms. Geyse...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Leandi S
4.0
Kort net 'n televisie. Baie netjiese eenheid kort net 'n TV, baie belangrik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margeaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Parkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74f72c393644baf0010f9e718502778421625325764568e81a51b58e193f1a4fa39362aab741695b87abfede3e1bfd09add?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 10 Ray Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.725464969223 17.941923236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang