Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Meerkat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Meerkat is geleë in Carnarvon, 'n klein Karoo-dorpie omring deur die bekende plat heuwels wat deel vorm van die Karee-berge. Die area is ryk aan historiese en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan verken.

Die verblyf beskik oor 3 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort.

Daar is 'n kombuisie in die eenhede wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster en ontbyttoonbank. Die eenhede beskik ook oor 'n lugversorger, TV met DStv, radio en toegang tot 'n braai-area.

Kaartfasiliteite is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat 'n bykomende 5% gehef sal word.

Besoekers kan doendinge soos gholf, rolbal of tennis geniet terwyl besienswaardighede die Carnarvon-museum, staproetes en geskiedkundige besienswaardighede insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Meerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang